PurePulse® meet voortdurend jou hartklop en maak dit makliker om die beste uit elke oefensessie te kry, beter tred te hou met hoeveel kilojoules jy verbrand en ’n oorsig te kry van jou kardiofiksheidsvlak.

Die heeldag-aktiwiteit en outomatiese slaap-volgstelsel, laat jou sien hoe jou roetine verloop. Neem jou oefensessie op met die multisport-stellings om intydse oefenstatistiek op die skerm te sien, of laat SmartTrack™ outomaties gekose oefeninge vir jou opneem. 

Die groot OLED-skerm maak oproepe en teksboodskappe maklik en kalenderkennisgewings kan gesien word.

Die “herinnerings om te beweeg” (Reminders to Move) sal jou help aktief bly en die persoonlik geleide asemhalingsessies sal jou help ontspan.

Jy kan ook ’n voorkoms kry wat by jou styl pas, met pasgemaakte horlosieplate en uitruilbare bande. Met meer gevorderde funksies en ’n glansryker voorkoms, is dit die motivering wat jy nodig het om jouself meer te druk – met elke tree, elke hartkop, elke dag. 

Volg Fitbit South Africa in die sosiale media:

Twitter: @FitbitSAfrica en #FitbitSAfrica
Instagram: #FitbitSAfrica
Facebook: Hou van @FitbitSA en gebruik #FitbitSAfrica

WEN! 

Twee gelukkige lesers kan elk ’n Fitbit Charge 2™ wen om hulle te help om hul gesondheids- en fiksheidsdoelwitte te bereik. Elke hartklop-en-fiksheidsarmband is R2 999 werd. 

Hoe om in te skryf

Voltooi die kompetisievorm hieronder voor 12:00 op 22 Junie 2017.