Die draaiboek is verwerk deur Alexa Strachan en die regie is behartig deur niemand anders nie as die teaterlegende Sandra Prinsloo.

Die rolverdeling sluit in Chris van Niekerk, Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, De Klerk Oelofse en Carel Nel.

Kyk hier na wat Mietie te sê het:

WEN!

Huisgenoot gee tien dubbelkaartjies weg na Koöperasiestories. Om in te skryf, stuur ’n SMS na 35407 (SMS kos R1,50) met die antwoord op die kompetisievraag gevolg deur jou naam, van en kontakbesonderhede. Die kaartjies sluit nie vervoer in na die vertoning nie. 

Ons het vyf dubbelkaartjies om weg te gee na elk Dinsdag, 4 Julie 2017, om 14:00 en Woensdag, 5 Julie 2017, om 12:00 se vertoning by Stuttaford Laeveld Laerskool in Nelspruit by die Innibosfees.

Kompetisievraag: Wie speel Mietie in Koöperasiestories? 

Kompetisiereëls, -bepalings en -voorwaardes:

Die kompetisie is oop van 28 Junie 2017 tot Sondag 2 Julie om middernag.

Elke SMS kos R1,50.

Gratis SMS’e kan nie gebruik word om in te skryf nie.

Jy moet die eienaar wees van die selfoon of die eienaar se toestemming hê om dit te gebruik.

Jy mag soveel keer inskryf as wat jy wil.

In die geval van ’n kompetisie met meer as een prys en meer as een trekking, mag jy net een keer per kompetisie wen.

Personeel van Media24 en die borg, sowel as hul gesinne, mag nie inskryf nie.

Jy moet die vraag korrek beantwoord om in aanmerking te kom vir die prys.

Wenners sal gekies word deur ’n lukrake trekking.

Wenners sal telefonies in kennis gestel word.

Ons sal ’n wenner drie keer tydens kantoorure bel.

As hy of sy nie bereik kan word met een van dié drie oproepe nie, sal ’n nuwe wenner getrek word.

Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordelikheid vir skade wat spruit uit deelname aan die kompetisie nie.

Pryse is nie oordraagbaar nie en mag nie verruil word vir kontant of ’n ander prys nie.

Die borg is verantwoordelik vir die verskaffing van die pryse binne ’n redelike tyd.

Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlore pryse weens ’n wenner wat nie beskikbaar is tydens aflewering nie en/of die prys nie betyds by die gegewe adres afhaal nie.

Met jou inskrywing aanvaar ons dat jy Media24 toestemming gee om jou soms te nader met promosies en ander bemarking.