Neem deel en jy kan ’n Samsung-produk en ’n unieke ondervinding saam met ’n Samsung-ambassadeur wen: Bobby van Jaarsveld, Jo-Ann Strauss, Maps Maponyane, Cameron van der Burgh of Reuben Riffel.

Jy kan op talle maniere inskryf. Een daarvan is om ’n foto te laai wat wys hoe Samsung jou laat #DoWhatYouCant. Hier is een so ’n Samsung-produk. 

Die Samsung RF24FSEDBSL 510L Twin Cooling Plus-yskas met Franse deure, oftewel die Fransedeur-yskas, is ’n droom wat waar word. Dit bied Twin Cooling Plus, ’n water- en ysoutomaat en ’n digitale omkeerkompressor. Die Franse deur-ontwerp beteken jy kan meer sien wanneer jy dit oopmaak, en dis gebou om baie voorraad koud te hou, wat dit ideaal maak vir groot, besige gesinne. 

Boonop kan jy dit aanpas deur die gly-en-vou rakke te skuif soos nodig. Jy kan byvoorbeeld ’n oorgroot verjaardagkoek inpas en steeds plek hê vir vonkelwyn. As jy dié beskrywing op ’n afspraak-app vir toestelle raakgesien het, sou jy beslis met ’n veeg gewys het jy stel belang. Nou het jy die kans om dalk een te wen.

Wen 

Wil jy ’n dag in ’n Samsung-ambassadeur se skoene deurbring? Kies ’n BBP-ervaring saam met Bobby, Maps, Jo-Ann, Cameron of Reuben. Elke ervaring sluit ook ’n unieke Samsung-produk in om huis toe te neem.

Gaan na samsung.huisgenoot.com vir nog inligting en om in te skryf.

Bepalings en voorwaardes geld.