Gaan kyk na Jennifer Lawrence in die splinternuwe lokprent vir X-Men: Days of Future Past! Van die akteurs in dié sterbelaaide rolprent is Hugh Jackman, Michael FassbenderNicholas HoultJames McAvoyPatrick StewartIan McKellenHalle Berry, Ellen PageShawn AshmorePeter DinklageDaniel CudmoreBoo Boo StewartEvan Peters en Lucas Till. In dié superheldfliek snoer die geliefde karakters van die oorspronklike X-Men-rolprenttrilogie kragte saam met hul jonger selwers uit X-Men: First Class in ’n epiese stryd wat die verlede moet verander om ons toekoms te beredder. X-Men: Days of Future Past begin op 23 Mei draai.

Kyk die lokprent hier: http://www.youtube.com/watch?v=6acRHWnfZAE

Bron: justjaredjr.com