Kom kuier saam by Skouspel!

Ons eerste Vrouedag met óf Natasha Sutherland óf Amor Vittone.

Jakkie Louw en Kevin Leo is óók daar Op Saterdag 2 Oktober gesels Natasha Sutherland oor Living to Your Potential When the Pooh Hits the Fan en op 9 Oktober is Amor Vittone aan die beurt met die tema Glo Altyd in Môre.

Die kaartjies kos R210 per persoon en is beskikbaar by Computicket. Dit sluit ’n oggendtee, Franse Briewe van Marita van der Vyver (ter waarde van R180), ’n Revlon-geskenk, Lindt-sjokolade en Huisgenoot se kraakvars nuwe tydskrif HG Mooi in.

Jy kan ook teen ’n spesiale afslagprys op Huisgenoot-Tempo en Huisgenoot-Pols inteken.

Datum: 2 en 9 Oktober 2010

Tyd: 08:30 vir 09:00 tot 11:30

Plek: Hall of Treasures, Sun City