Wat ’n week van politieke drama! Beantwoord ons vasvra en kyk hoe goed jy die nuus dopgehou het. 

En nee, ons gaan nie vra wat die afgelope week met Pravin Gordhan en Mcebisi Jonas gebeur het nie. So maklik gaan jy nie daarmee wegkom nie!

Foto (regsom van heel links): Suzelle, Pravin Gordhan, Nadia Beukes, Sean Else

Let wel Die feit dat iemand op die foto verskyn, beteken nie hul naam is die korrekte antwoord nie.

VERLEDE WEEK . . . 

Het 'n ongelooflike 99 persent van julle geweet dat die opspraakwekkende onderonsie tussen die pa en ma in die Spur plaasgevind het.

Het net 30 persent van julle die mediese nuus raakgelees dat diabetes die meeste Suid-Afrikaanse vroue doodmaak.

Was die gemiddeld 'n stewige 65 persent (9,7 uit 15)