Wat ’n wilde week! Tussen die verpletterende Makgoba-verslag, Gerrie Nel se loopbaanskuif en pres. Donald Trump se tweede week in die Withuis kon geen nuushond oor komkommertyd kla nie.

Het jy die afgelope week opgelet? Kom ons kyk . . .

Rol tot onder die vasvra om verlede week se uitslag te sien.

Foto (regsom van bo): Irshaad Ally en Marco Spaumer, Beyoncé, adv. Gerrie Nel, Kylie Minogue   Bronne: Huisgenoot, Netwerk24, Eyewitness News, Daily Maverick, Huffington Post SA

VERLEDE WEEK . . . 

Het altesaam 95 persent van julle geweet die naam van Serena Williams se suster is Venus. Het net 39 persent geweet die naam van die Mexikaane president is Enrique Peña Nieto.

Was die gemiddelde punt 65 persent, oftewel 9,76 uit 15.