Is jy  BTW, KBA of PMS? Voltooi ons vasvra oor die afgelope week se nuus en vind uit! Kyk of jy beter kan vaar as die gemiddeld van 9 uit 14 wat ons nou al ’n paar weke lank handhaaf.

Rol tot onder die vasvra om te sien hoe deelnemers in verlede week se vasvra gevaar het.

Foto, regsom van links: Nádine, Frik du Preez in sy jong dae, Simon Witbooi en Piet Botha.

VERLEDE WEEK . . . 

Het altesaam 97 persent van julle geweet dat Ray Dylan se bruid Jessica heet.

Het net 27 persent geweet die moordkomplot-beskuldigde het sy werk allesbehalwe in groot geheimhouding gedoen - hy het briewe aan bekende sakemense geskryf, sy banknommer en adres bekend gemaak en selfs sy selnommer op Twitter uitgedeel!

Was die gemiddeld 66 persent (9,31 uit 14)).