Kom ons spring dus dadelik weg . . .

Rol soos altyd tot onder die vasvra om verlede week se uitslag te sien.

Bronne: Huisgenoot.com, Netwerk24, Dailymaverick.co.za, Huffington Post SA, Independent Online, Washington Post

VERLEDE WEEK SE UITSLAG

Vraag wat die beste beantwoord is: Altesaam 96 persent van deelnemers het geweet die kat op die foto was in die nuus weens sy buitengewone lengte.

Vraag wat die slegste beantwoord is: Net 33 persent het geweet die optog van mans in Pretoria teen vroue- en kindermishandeling is Not In My Name genoem.


Die gemiddelde persentasie was 69 persent (9,67 uit 14). Glad nie sleg nie . . . maar dit was al beter!


Hooffoto, regsom van bo links: die Manchester-sangeres, wyle Joost van der Westhuizen, die nuwe Bok-kaptein, Mmusi Maimane en Bobby van Jaarsveld. Bronne: YOU, Instagram, YouTube, Wikimedia Commons