Sedert ons in Julie ’n gereelde interaktiewe vasvra begin publiseer het, word dit elke week deur tussen 2 000 en 4 000 mense ingevul.

Hieronder het ons die maklikste vrae van die afgelope maande byeengebring – oftewel die vrae wat elke week deur die meeste mense korrek beantwoord is.

Kyk hoe vinnig jy hulle kan kafdraf!

Foto regsom van links bo: Bobby van Jaarsveld in die hospitaal, Joost van der Westhuizen, Wayde van Niekerk, AB de Villiers en Simoné Nortmann in Huisgenoot se eeufeesfliek.

Bobby