Het jy al ’n interaktiewe legkaart gebou? As jy eers begin, wil jy nooit ophou nie!

Die legkaart hieronder bestaan uit 45 stukke en is ’n skildery van die geboorte van Christus deur die Vlaamse kunstenaar Hugo van der Goes, wat in die 15de eeu geleef het. Kyk hoe vinnig jy dit kan bou!

(Wenk: As jy vasbrand, kan jy op die spokie onderaan die legkaart klik.)