Daar lê ’n bedrywige week of twee agter ons: sepies en Laners het van ons skerms af verdwyn, woelinge by die SAUK het die tonge laat klap, daar was interessante pienkvoet-nuus, ons moes afskeid neem van groot geeste en baie dinge het aan die sportfront gebeur.

Het jy dit alles dopgehou? Voltooi ons nuus-vasvra en kyk of jy jou met trots ’n ware nuushond kan noem!

(Ons vra om verskoning vir die Engelse aanwysings; in hierdie stadium kan ons dit nog nie vertaal nie.)