Die wêreld is die afgelope week deur skokkende massamoorde geruk, die Olimpiese spanne het nie sonder drama in Rio de Janeiro aangekom nie, die Tour de France het geëindig en natuurlik is die nuus vol van die SA munispale en Amerikaanse presidentsverkiesing . . .

Het jy dit alles dopgehou? Voltooi ons nuus-vasvra en kyk of jy jou met trots ’n ware nuushond kan noem!

(Ons vra om verskoning vir die Engelse aanwysings; in hierdie stadium kan ons dit nog nie vertaal nie.)