Van die Olimpiese Spele tot sterre se seksverslawing . . . die week se nuus het soos gewoonlik oorgeloop van interessante stories. Kyk hoe jy in ons weeklikse nuus-vasvra vaar.