Die Olimpiade is vir leerders in gr. 6-7 en gr. 8-12.

As jy met ’n algemene kennis van Olimpiese formaat spog, moet jy nie die kans laat verbygaan om deel te neem nie! Lees op bl. 83 in vandeesweek se Huisgenoot (Huisgenoot 23 Maart) hoe om in te skryf, of gaan na www.worldknowledgeolympiad.co.za.

Foto (regsom, van links bo): Jo-Wilfried Tsonga; die Mona Lisa; wat is die naam van ons Rosestad?