Meisies onder 18, hou vas jul harte! ’n Strokiesprentboek oor Taylor Lautner word deur Bluewater Comics uitgegee. Sy lewe word in prentjies vertel – van sy grootwordjare in Michigantot sy roem as hartebreker in die Twilight Saga-rolprente.

Altesaam 32 bladsye vol van Taylor, Taylor, Taylor!