#SpeelSaam

Die twee speelmaats slaan die uitdrukking "baklei soos kat en hond" vir ’n kishou. Hoe gou kan jy hulle legkaart bou?

’n Padda is ’n ding wat spring . . . binne die legkaart in!

’n Heerlike digitale legkaart om die kleinspan mee besig te hou!

Legkaart-legendes: Kan jy uitvind wat die paddas vir vandag voorspel?

Gaan hierdie legkaart van giggelende sebras jou klop?