Wat sou dit wees? Hierdie is ’n heerlike speletjie om jou waarnemingsvermoë op die proef te stel.

Het jy al 10 verskille opgespoor? KLIK HIER om te sien waar die regte 10 verskille weggekruip het.

Speel saam

’n Padda is ’n ding wat spring . . . binne die legkaart in!

’n Heerlike digitale legkaart om die kleinspan mee besig te hou!

Legkaart-legendes: Kan jy uitvind wat die paddas vir vandag voorspel?