Met hierdie boek kan jy heerlik ontspan terwyl jy ook jou brein oefen. Elkeen sal ‘n gunsteling vind in die versameling met lekker temas soos Afrikaanse TV-reekse, Springbok-kapteins, Olimpiese gasheerstede, soesji, sjokolade en bekende stede en plekke.

Die kinderafdeling is ook groot pret. Jou kinders sal nie eens agterkom hulle leer terwyl hulle die koel woordsoeke doen nie.

Die afdeling bevat temas soos voedselkettings, emosies, insekte, sprokies, somme, kleur en familie. Dis gewaarborgde pret!

Rek die lekkerte uit! Druk hierdie twee speelblaaie uit en laat die pret sommer nou reeds begin!

woordsoek HG2 puzzle_2

woordsoek HG2 puzzle_1 copy

Nou beskikbaar by winkels landwyd. Of nog makliker: KLIK HIER en bestel joune aanlyn by ons Huisgenoot-winkel.