#SpeelSaam

Kyk hoe gou jy die nimlike Sponge Bob Squarepants en sy vriende aanmekaar kan las!

’n Padda is ’n ding wat spring . . . binne die legkaart in!

’n Heerlike digitale legkaart om die kleinspan mee besig te hou!

Legkaart-legendes: Kan jy uitvind wat die paddas vir vandag voorspel?

Gaan hierdie legkaart van giggelende sebras jou klop?

Is dit nie te oulik nie? Die twee speelmaats slaan die uitdrukking "baklei soos kat en hond" vir ’n kishou. Hoe gou kan jy hulle legkaart bou?