Wanneer mens pizza eet, voel dit altyd asof daar te min is.

Die slim video hieronder wys hoe jy jou vriende en familie kan fnuik om die meeste pizza te kry. Nou kan jy lekker weglĂȘ sonder om enige verhoudings op die spel te plaas.