images (1)

Johan Marais het sy slanggids volledig hersien nadat die eerste uitgawe al in 1999 verskyn het.

Hier is waardevolle inligting vir slangliefhebbers en vir buitelugmense wat wil weet watter adder hulle in die veld raakloop.

*Deur Johan Marais. Struik Nature. R162*.