Gebruik dié hoëresolusie prentjies hieronder om die Barni doen-dit-self projek in die Huisgenoot van 27 Oktober 2016 te voltooi.

[caption id="attachment_140571" align="alignnone" width="600"]Opsie 1 (links) en opsie 2 (regs). Opsie 1 (links) en opsie 2 (regs).[/caption]

Ons bied jou twee opsies. Opsie 1 (hierbo links) het in die tydskrif verskyn, terwyl opsie 2 pasella aanbied word. Jy kan albei aflaai as jy wil.

Laai opsie 1 in hoëresolusie hier af.

Laai opsie 2 in hoëresolusie hier af.