Paasnaweek is gewoonlik wanneer die welkome winterreëns begin en jy jouself binnenshuis moet besig hou.

Ons het van ons beste aanlyn-legkaarte vir die hele gesin in een artikel saamgevoeg sodat julle op 'n skootrekenaar of op 'n slimfoon snoesig onder die kombers op die bank kan speel of in die motor op die lang pad. Jy kan natuurlik ook jou familie of vriende uitdaag om die legkaarte vinniger as jy te probeer bou!

KLIK VIR NOG SPELETJIES

Foto: unsplash.com/@heftiba

LEGKAART 1: KERMIT EN PINK PANTHER

kermit

LEGKAART 2: PADDA IN DIE VLEI

Padda in die vlei

LEGKAART 3: SKEEPSWRAK

Skeepswrak-legkaart

LEGKAART 4: WIE IS HIERDIE GEWILDE SANGPAARTJIE

jay-puzzle

LEGKAART 5: ANGRY BIRDS VIR DIE KLEINSPAN

angry-birds-use

LEGKAART 6: KYK SO 'N TRANSFORMER!

transformer-use

LEGKAART 7: LIEWE MONSTERS

monsters-main

ctx0417_2725_eastercampaign_600x450_digitorial_huisegenoot