Die 82ste jaarlikse Oscar-toekennings was weer ‘n glansgeleentheid waar die sterre kon skitter en die beste rolprente en akteurs van die afgelope jaar vereer is.

Vanjaar se Oscar-wenners is:

Beste akteur in ‘n ondersteunende rol Christoph Waltz vir Inglourious Basterds

Beste aktrise in ‘n ondersteunende rol Mo'Nique vir Precious: Based on the Novel `Push' By Sapphire

Beste akteur in ’n hoofrol Jeff Bridges vir Crazy Heart

Beste aktrise vir hoofrol Sandra Bullock vir The Blind Side

Beste regisseur Kathryn Bigelow vir The Hurt Locker

Beste rolprent The Hurt Locker

Beste tekenprent Up

Beste rolprentteks The Hurt Locker

Kyk Sandra Bullock se toespraak by die Oscars hieronder.