Die oplossing vir hierdie lekker kopkrapper is eintlik heel eenvoudig. Jy vermenigvuldig eers die twee getalle, dan tel jy hulle bymekaar en dan trek jy hulle van mekaar af.

Dus: 8 + 2 = 16106 word gekry deur te gaan 8*2 (=16), 8+2 (=10) en 8-2 (=6). Daarom 16, 10 en 6.

Hier is die kopkrapper weer:

Hoe is hierdie somme moontlik-