Pienkvoete wat op pad is, hare-herries, rugby-dramas, Donald Trump en die Mexikane . . .  dis weer tyd vir ons weeklikse nuusvasvra. Hoe goed het jy opgelet wat die afgelope week in die wêreld gebeur het?