Wat ’n jaar! En watter enorme verskuiwings het daar nie in die wêreld en in Suid-Afrika plaasgevind nie!

Wat kan jy hier in die doodsnikke van 2016 alles van die afgelope 12 maande se gebeure onthou? Voltooi ons super-nuusvasvra van 25 vrae en vind uit!