Liewe land, die springmielies was omtrent al wat vandeesweek ontbreek het terwyl ons voor die kassie vasgenael was om die verrigtinge te volg van die Parlement se ad hoc-komitee van ondersoek na die SAUK-raad . . .

Foto, regsom van links: David Manuel, Ruldolf die rooineus-takbok, Minki van der Westhuizen (foto: kykNET-promosiefoto), Poppie van der Merwe 

Bronne: huisgenoot.com, netwerk24.com, huffingtonpost.co.za, maroelamedia.co.za, dailymaverick.co.za, bbc.com, washingtonpost.com

VERLEDE WEEK . . . 

Het altesaam 88% van julle geweet die minibustaxi's se goeie daad was om 'n beseerde student in die pad teen aankomende verkeer te beskerm deur 'n kring om hom te trek - die vraag wat deur die meeste mense korrek beantwoord is.

Het net 19% van julle geweet die SA munisipale verkiesing het volgens Facebook meer bespreking op dié sosiale tuiste gelok as Jacob Zuma en Fees Must Fall (ja, ons was ook verbaas oor daardie feit).

Was die gemiddelde punt 59%.