Graanplae, tweelinge net waar jy kyk en presidente wat hulle onwaardig gedra . . . .  weet jy waarvan ons praat? Voltooi ons weeklikse vasvra en kyk hoe goed jy die nuus dopgehou het!

Rol tot onder die vasvra om verlede week se uitslag te sien.

Foto (linksom van heel regs): Joost van der Westhuizen, Seabelo Senatla, koningin Elizabeth en Steve Hofmeyr.

Bronne: huisgenoot.com, netwerk24.com, huffingtonpost.co.za, dailymaverick.co.za, bbc.com, nytimes.com, washingtonpost.com, abc.net.au

VERLEDE WEEK . .  .

Het altesaam 98 persent van julle geweet adv. Gerrie Nel is weg by die Nasionale Vervolgingsgesag om vir AfriForum te gaan werk.

Het net 16 persent van julle geweet past. Evan Mawarire se Zimbabwiese versetbeweging word ThisFlag genoem.

Was die gemiddelde punt 'n stewige 66 persent.