Wayde van Niekerk het ons harte trots laat swel, kopiereg-vonke het in die Afrikaanse musiekbedryf gespat, politieke geskiedenis is gemaak  – dit was omtrent ’n week vol meesleurende nuus. Hoe goed het jy opgelet? Voltooi ons interaktiewe nuus-vasvra en vind uit  . . .