Maar dit word nou wyd en syd gedeel en daar is mense wat heel beïndruk is deur die antwoord, tot hulle 'n bietjie verder as hul neus dink.

Gebruik die ouderdom wat jy vanjaar word (of geword het). 

'n Wiskunde-wonder of sommer net lawwigheid?