. En jy's nooit te jonk om dit te doen nie.

In hierdie prettige video dink die oulike kleinding beslis pa is die snaaksste man op aarde. Daar word behoorlik gekraai van die lag terwyl hy allerhande manewales met sy seun se fopspeen aanvang.

Maar kyk gerus die video - ons glo dit gaan jou dag ook ophelder.

Bron: YouTube