Dis tyd vir ’n blaaskans en die oulike paddas is byderhand om daardie oomblik op te kikker! Daag jou vriende uit om te kyk wie die legkaart in die beste moontlike tyd kan voltooi.

Speel saam

’n Padda is ’n ding wat spring . . . binne die legkaart in!

’n Heerlike digitale legkaart om die kleinspan mee besig te hou!