Die skoonheid en ma van twee het ’n ikoniese Huisgenoot-voorblad van 40 jaar gelede help herskep toe sy soos SA se voormalige Mej. Wêreld Anneline Kriel se skoene volgestaan het. Kyk hoe baie lyk die twee na mekaar.

Ander stories op Huisgenoot.com

Kry Karen Zoid se eksklusiewe liedjie vir Huisgenoot hier!

Aktrise vind haarself in Jesus op die spoor van Bybelse gebeure

‘Bedwelmde’ skape maak amok op rustige Walliese dorpie

Jennifer Aniston bevestig tragiese nuus