• ’n Hongaarse spotprenttekenaar genaamd Dudolf het hierdie kopkrapper op sy Facebookblad gelaai. Volgens The Sun is sy regte naam Gergely Dudas.