parkbench

Maar hierdie foto gegaps van Imgur van drie vroue wat 'n luilekker kuiertjie in 'n park geniet, het die internet behoorlik aan die gons. Kan jy sien waarom?

Nie?

Wel, dit het niks met die vroue self uit te waai nie. Trouens ook nie met die omgewing nie.

Kyk mooi na die bankie. Kan jy dit sien?

Dit lyk of die dames in die middel van die lug dryf! Is dit dalk heksery? Nee, heel moontlik net oƫverblindery!