Hieronder verskyn agt rye somme. Die punt is om te probeer verstaan hoe die som links die antwoord regs kan vorm. Dis 'n logiese raaisel, eerder as 'n wiskundige een.

Hoe is hierdie somme moontlik-

Kan jy dit oplos? Loer hier vir die antwoord!