’n Safari Park het sy kykers uitgedaag om die tien voet lange tiere op te merk.

Kykers moes omtrent kopkrap en hul oë inspan om die massiewe tiere raak te sien.

Hoewel die tiere nogal groot is kan hulle goed kamoefleer in situasies van lig en donker.

Kyk of jy die tiere in hierdie foto kan opspoor. Toemaar, ons het ook gesukkel! As jy vasbrand kan jy altyd die balkie na links skuif om te sien waar die tiere skuil.

Bronne: DailyMail.co.uk , Facebook