Skuil daar dalk iets in die donker spasie tussen die twee rye gekapte hout? Of is daar iets iewers in die lowergroen blare?

Selfs die opmerksaamste mens gaan ’n sekonde of wat neem voordat jy gaan agterkom dat alles nie is wat jy aanvanklik gedink het dit is nie.

Terloops, het jy die kat raakgesien?

Lees ook: Kan jy die kind in dié foto vind?