Dis Paasnaweek en die lang pad lê voor. Maak seker jy pak die pad aan met die régte klanke. 

Hoe werk Liedjie?

Liedjie, die eerste Afrikaanse musiekstroomdiens, bied die ideale klankbaan vir jou daaglikse lewe en Huisgenoot is dáár. Danksy tegnologiese vordering kan jy nou enige tyd en op enige plek met jou slimfoon na jou geliefkoosde musiek luister.

Byna elke Afrikaanse kunstenaar onder die son se musiek is op die app te vinde en Huisgenoot sal deur verskeie speellyste sorg dat die beste klanke by jou uitkom.

Luister na David Kramer, Anna Davel, Adam, Juanita du Plessis, Karen Zoid, Refentse, Rocco de Villiers, Koos Kombuis, Joshua na Die Reën, Klipwerf Orkes, Elvis Blue, Charlize Berg en vele meer!

Klik om uit te vind hoe Liedjie-stroomdiens werk.

ctx0417_2725_eastercampaign_600x450_digitorial_huisegenoot