ROOMHORINGS

- DINA WIESE, TULBAGH

ROL DORINGDRAAD

V: Wat kry jy as jy ’n ystervark en ’n luislang kruis?

A: ’n Rol doringdraad.

- DINA WIESE, TULBAGH

WATER BRAND

V: Hoekom sit die blondine botter in die ketel?

A: Sy is bang die water brand aan.

- DINA WIESE, TULBAGH