Arme Patch die hond was seker keelvol om te sien hoe sy eienaars hul baba smeek om "Mamma" te sê dat hy maar besluit het om hul uit hul ellende te red en self te probeer.

Kyk hoe oulik is hy in dié video wat sy eienaars op YouTube gedeel het.

Bron: YouTube