Die hond se eienaar het ’n epiese samestelling in stadige aksie van al die opnames gemaak. ’n Steak, donut, taco en vele meer was op die spyskaart.

Maar dit gebeur min dat die golden retriever dit regkry om met ’n happie weg te stap.