Die musiek in Huisgenoot se trefferfliek, Vir die Voëls, laat jou verlang na Ouma se gebak, die lekker speel in die agterplaas, gestolde slaaie en poedings, die lewe voor selfone en skerms.

Luister bietjie hier . . .

Jy kan dit nou deel maak van jou versameling kyk-en-weer-kyk-flieks deur die DVD te koop. Dis by Musica, Checkers, Shoprite en CNA-winkels landwyd te kry. Jy kan dit ook aanlyn by takealot bestel en laat aflewer.

Maar as jy dit sommer vandag al wil kyk, kry dit op DStv se Box Office nou.

DVD-WEDSTRYD: JY KAN EEN VAN 50 VIR DIE VOËLS DVD'S LOSSLAAN

Klik hier om deel te neem. Die sluitingsdatum is 12 Maart 2017.

Vind als uit oor Liedjie, die Afrikaanse musiekstroomdiens met meer as 40 000 Afrikaanse liedjies, meer as 1 000 verskillende speellyste en 500 kunstenaars.