Robert Downey Jr. en Jude Law is te sien in die nuwe Sherlock Holmes-fliek.

Die regiseur van die fliek is Guy Ritchie.

Hier is ‘n voorsmakie van die fliek, wat op 8 Januarie 2010 sy debuur in Suid-Afrika maak.