Dít is wat talle internetgebruikers bevind het toe hulle ’n probleem probeer oplos wat op Facebook die rondes begin doen het.

Hier by Huisgenoot bespiegel ons steeds. 

Het jy dalk die antwoord? 

Stuur vir ons ’n e-pos na web@huisgenoot.com en ons publiseer die beste antwoorde.