Daar is iets vir elkeen in die gesin:

  • Ons het al jou gunsteling-woordspeletjies: blokraaie, woordsoeke, koderaaie en kruis-&-dwars-raaie.
  • Laat syfers jou tiek? Kyk of jy die sudoku, hashi en kakuro kan kafdraf.
  • Toets jou algemene kennis met ons vasvra en raaie oor akteurs en sangers.
  • Ons kleurryke afdeling vir die jongspan is volgepak met doolhowe, soekspeletjies, logikaraaie, woordraaie en mini-sudoku’s.

Julle hoef nie dié winter verveeld te wees nie – koop 10 Minuut Raaisels nou aanlyn of by jou naaste supermark vir net R37! Kry jy dit nie in die winkel nie? Bel gerus 021 406 4962!

Laat die pret solank begin met hierdie twee pretraaisels:

Kan jy al die verskille tussen dié twee prentjies optel? Gebruik die glybalkie om van die een prentjie na die ander te gaan.

Kan jy al die woorde in die blokkie opspoor? Maak vinnig, die tyd stap aan!

10min-raaisels-2016