Twee misdaadskrywers op een bank kan net moeilikheid beteken . . . Dis Karin Brynard en Mike Nicol in die Book Lounge in Kaapstad. Sy het met hom gesels oor sy nuutste roman, Of Cops and Robbers. Dis ook in Afrikaans beskikbaar as Dieners & Donners (Umuzi, R175 by kalahari.com).

Kyk ook die video:

http://www.youtube.com/watch?v=FjBlrOP_B_Y