Jy’s dalk ’n bobaas-braaier, maar kyk of jy hierdie vrolike woordraaispeletjie kan klop!

Nog lekkerder, daag jou vriende uit en kyk wie kan die beste tyd opstel met die voltooiing van die speletjie.

Wees op die uitkyk vir die splinternuwe uitgawe van Huisgenoot se 10 Minuut Raaisels – ’n boek propvol speletjies vir die hele gesin. Daar is van woordsoeke, blokraaie en koderaaie tot syferraaie en hope kinderpret. Te koop vanaf 15 Junie 2016.

speletjieboek

Ander stories op Huisgenoot.com

Kyk: China het dalk die antwoord op verkeersknope!

Nagmerrie-kiem laat medici in koue sweet uitbars

Aktrise ‘vind haarself’ op die spoor van Bybelse gebeure

Kyk: Die dag toe Minki van der Westhuizen Anneline Kriel ‘geword’ het . . .

EKSKLUSIEF! Karen Zoid se liedjie spesiaal vir Huisgenoot en vir jóú!